Welkom by Virginia Volkskool se webwerf.
Virginia Volkskool is 'n Afrikaanse skool in die Goudveld distrik, in Virginia, net buitekant Welkom. Virginia Volkskool is gestig in 1955.
Virginia Volkskool se hoeksteen is gelê deur AJ Jacobs, direkteur van onderwys op 10 September 1955. Die skool se saal is geopen op 5 Junie 1959 deur Mnr. AJ Jacobs, en is vernoem na die
eerste skoolhoof CJ Steyn.
Virginia Volkskool skoolhoofde: